Observasie – Van Kritieke Belang vir Plaas Veiligheid

Baie plaasbewoners wat hierdie artikel lees gaan dalk lag, maar diesulkes wat die moeite gaan doen om hierdie praktyk toe te pas sal die vrugte pluk. Observasie van jou gebied is van kritieke belang vir Plaas Veiligheid. Observasie is ‘n tydrowende taak, maar die tyd wat hieraan spandeer word is tyd wat goed spandeer is. …

Continue reading "Observasie – Van Kritieke Belang vir Plaas Veiligheid"