M-TAC Opleiding, nou ook in Afrikaans

In reaksie op versoeke van ons ondersteuners het die span by M-TAC besluit om alle Bloeding Beheer en Noodhulp opleiding ook in Afrikaans aan te bied.

Ons sal ook voortaan sekere artikels in Afrikaans plaas om so ‘n beter diens aan ons kliente en lesers te lewer.

Ons beoog ook om ‘n reeks wenke en artikels te doen ivm Plaas Veiligheid.